top of page
Search

‘Maundy’ Donderdag - ‘n Nuwe gebod gee ek julle!

Vandag staan in kerklike kringe bekend as Heilige Donderdag. Ons dink vandag aan Jesus se instelling van die nagmaal, sy gebed in die tuin van Getsemané en sy gevangeneming. Wat ook op die dag belangrik is, is dat Jesus sy dissipels se voete gewas het. Die ingesteldheid dat ons mekaar se ‘voete was’, is op dié dag gebore: ‘Maundy’ Donderdag – Mandatum novum do vobis – ‘n Nuwe gebod gee ek julle!


Onthou om tydens moreoggend 09:00 se Goeie Vrydag Nagmaal donkerkleurige klere te dra. En Sondagoggend, tydens die 09:00 Opstandingsdiens, wit of ligte kleurige klere.


Onthou om op Goeie Vrydag jou Palmsondagkruisie saam te bring na die erediens.


7 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page