top of page
Search
Jannie Rossouw
Mar 15, 20241 min read
Ons kerk, ’n omgee-kerk
Ek is in 1956 in die NG Gemeente Stellenbosch-wes gedoop en het in 1974 in die Lynnwoodgemeente belydenis van geloof afgelê. Destyds het...
211 views0 comments
Katinka Joubert
Mar 8, 20242 min read
Sit die ketel aan 2.0
Hierdie is my heel eerste stukkie wat ek vir die Stellastraat Blitsnuus geskryf het en as ek my datums nou reg het, was dit die Blitsnuus...
67 views0 comments
Maricus Le Grange
Feb 29, 20242 min read
Orrelprojek 2024
Ja, julle lees reg. Daar word weer aan die orrel gewerk. Ek hoop nie dat lidmate dink hierdie orrelis breek die ding nie. Soos julle weet...
81 views0 comments
Anton Pienaar
Feb 23, 20241 min read
In lydenstyd dink mense ook aan mekaar
Lydenstyd is ’n swaar tyd. Die meeste mense ignoreer dit eintlik. Wie wil nou sewe weke lank elke Sondag aan Jesus se swaarkry dink? Ons...
13 views0 comments
Anton Pienaar
Feb 16, 20241 min read
Tintswalo en die Hamas ‘vegters’
Tydens die pas afgelope SONA het Pres Ramaphosa ’n denkbeeldige jong swart vrou, Tintswalo, voorgehou om Suid-Afrika se vordering as...
8 views0 comments
Anton Pienaar
Feb 2, 20241 min read
Tree toe tot die politiek, asseblief! Registreer!
Dit is ons toekoms. Dit is ons kinders se toekoms! As jy ’n kruisie gaan trek nadat jy die keuses goed oorweeg het, is dit jou bydrae om...
9 views0 comments
Anton Pienaar
Jan 26, 20241 min read
‘n Pluimpie vir Dricus, nee vir die hok
Na daai hok wil ek nie eers kyk nie. Wat daarbinne gebeur, is nié inspirerend nie. Om die waarheid te sê, na sowat ’n minuut se kyk,...
17 views0 comments
Katinka Joubert
Jan 19, 20241 min read
Die bloudak se Baas
Hier is ons nou. 2024. Die deur tot die onbekende jaar staan wawyd oop en waar ons ookal mag wees aan die einde van die jaar, sal net die...
3 views0 comments
Anton Pienaar
Dec 14, 20231 min read
2023 se heuningsoet was die wenner!
Dit is tyd om terug te kyk. Om die soet en die suur van die jaar wat verby is, te bedink. 2023 was nie ’n maklike jaar nie. Tog, was daar...
17 views0 comments
Fay van Eeden
Dec 8, 20231 min read
Abuja se goud, wierook en mirre
Ek het die voorreg gehad om in Novembermaand die AACC se 12de vergadering te Abuja by te woon. Die All African Conference of Churches,...
10 views0 comments
Anton Pienaar
Dec 1, 20231 min read
Desember – dit is tyd om diep asem te haal!
En daar tref die heerlike Desembermaand ons uiteindelik! So midde die nasies se oorloë, grootskaalse verval van geliefde omgewings,...
7 views0 comments
Katinka Joubert
Nov 24, 20232 min read
Kersfees kom, Kersfees kom
In ‘n klein dorpie in die hart van Suid-Afrika het daar ‘n besondere Kersfeesverhaal begin. Die dorpie was bekend vir sy warm gemeenskap...
22 views0 comments
Anton Pienaar
Nov 17, 20231 min read
Die nuwe posbus het ons wêreld geword
Daar was tye wat ons steen en been gekla het oor die berge gemorspos wat in ons posbusse by die voorhekkie beland het. Nou is daardie...
6 views0 comments
Neels Jackson
Nov 10, 20231 min read
Kanale van God se liefde
Oor die kerk kan ’n mens op baie maniere praat. Paulus gebruik byvoorbeeld die beeld van ’n liggaam met verskillende lede wat tog saam...
4 views0 comments
Gerrie Bodenstein
Nov 3, 20232 min read
Die kerk by Auvers
Die afgelope paar maande het baie rugbyliefhebbers in Frankryk gaan kuier. Op sosiale media sien jy foto’s van mense wat voor bekende...
9 views0 comments
Anton Pienaar
Oct 27, 20231 min read
Israel en Hamas - dit is moeilik om nié kant te kies nie
Die huidige oorlog in die Midde-Ooste ontlok baie emosies. Dit is moeilik om nié kant te kies nie. Wanneer ’n mens die nuus volg, wil dit...
9 views0 comments
Ihette Senekal
Oct 20, 20231 min read
VATSO!
VATSO staan vir Voorskoolse Aksies: Toerusting en Sosiaal vir Ouers en dit is op die been gebring met die doel om ondersteuning te bied...
5 views0 comments
Anton Pienaar
Oct 13, 20231 min read
Convergence4SA is die regte roete!
Dit is die regte ding om te doen! Die kerk kan nie wegstaan van die politiek nie. Politiek bepaal hoe die strukture van die samelewing...
5 views0 comments
Fay van Eeden
Oct 6, 20231 min read
Hoe leef mens dankie
‘Asseblief en dankie’… ek glo nie ek het hierdie twee woorde al so baie gesê soos die laaste twee jaar nie. Om ‘n kleuter van...
23 views0 comments
Katinka Joubert
Sep 29, 20231 min read
Dis ‘n fees om ‘n Stellastrater te wees!
Verlede naweek het ongeveer 200 Stellastraters saamgespan vir die Gemeente Wegbreeknaweek by die Olifants River Lodge. Wat ‘n voorreg om...
12 views0 comments
bottom of page