top of page

Search


Wat moet ’n nuwe dominee kom doen?
Dinsdagaand is Stellastraat by ’n roetemerker. Die gemeente gaan dan ’n ‘nuwe’ dominee beroep. Die kerkraad gaan op iemand besluit wat in...

Anton Pienaar
May 5, 20232 min read


Suid-Afrika was ‘n ander plek
Later vanjaar gaan ek my 50-jarige matriek reunie by Die Hoërskool Menlopark bywoon. By dieselfde geleentheid word die skool se 60ste...
Jannie Rossouw
Apr 26, 20232 min read


Wonder jy ook oor die aankondiginge?
Die aankondiginge tydens Sondae se eredienste was al voorheen onder bespreking. Eers het die taalpuriste daarop aangedring dat dit nie...

Anton Pienaar
Apr 21, 20231 min read


Skermverslawing laat rooi ligte aangaan
Ons word skermverslaafdes! Oral sien jy dit, mense staar na hulle selfoonskerms. Nie net kinders nie – maar veral kinders – ook...

Anton Pienaar
Apr 14, 20232 min read


6 April 1652. Spyt? Nooit, k’ben een Africaander!
More is dit 6 April. Op dié dag in 1652 het die Verenigde Oos Indiese Kompanie se skip, die Dromedaris, met Jan van Riebeeck as...

Anton Pienaar
Apr 5, 20231 min read


Wat doen die Kruis nou eintlik aan my?
Lydenstyd is nie vir mense maklik nie. Dit is nie maklik om jouself in Jesus se lyding, ‘in te leef’ nie. Dit is selfs moeilik om volle...

Anton Pienaar
Mar 31, 20232 min read


Wat sou die skrywer van Job oor óns wildtuin gesê het?
Die Krugerwildtuin is die naaste wat Suid-Afrikaners aan ‘paradys’ kan wees. My stelling. Ek wil nie nou in die gesprek betrokke raak oor...

Anton Pienaar
Mar 24, 20232 min read


Menseregte
Ons vier komende Dinsdag Menseregtedag. Menseregtedag wil ons nie net herinner aan ons land se geskiedenis nie, maar ook aan ons...

Fay van Eeden
Mar 17, 20232 min read


De Ruyter én sy grootword-omgewing verdien ‘n saluut
Sy naam is op almal se lippe. Sommige sien hom as ‘n slagoffer. Ander sien hom as ‘n bedreiging. Vir ander is hy ‘n held. André de Ruyter...

Anton Pienaar
Mar 10, 20231 min read


Herfsblare
In die suidelike halfrond val Lydenstyd saam met herfs, die seisoen waaroor NP van Wyk Louw in sy bekende gedig Vroegherfs geskryf het:...

Neels Jackson
Mar 3, 20231 min read


Onderlinge gevegte is verlammend
Die imposante tempel in Jerusalem is in 70nC binne vyf maande gelyk gemaak met die grond. Die Romeine onderleiding van Titus wou vir eens...

Anton Pienaar
Feb 23, 20231 min read


Die gevoel van diep blydskap
Dit is lekker om soms uitbundig te wees! Wanneer is soms? As jou span wen. As jy lekker partytjie hou. As jy ‘n goeie gholfhou slaan. Dit...

Anton Pienaar
Feb 17, 20231 min read


Hoe sou die NG Kerk se SONA daaruit sien?
Regerings doen dit. Onlangs het Amerika se pres Biden dit gedoen, en sopas het pres Ramaphosa dit gedoen. Hoe gaan dit met ons land en...

Anton Pienaar
Feb 10, 20232 min read


Wat het van Jesus se wonderwerke geword?
Glo die kerk nie meer in wonderwerke nie? In die epifanie-seisoen waarin ons nou is, word dikwels na Jesus se wonderwerke verwys. Dit is...

Anton Pienaar
Feb 3, 20231 min read


Die pianis van Ukraine
Hierdie naweek vind ‘n splinternuwe internasionale klavierkompetisie in die Afriforumteater plaas. Die MANSH-kompetisie. Dit is voorwaar...

Anton Pienaar
Jan 27, 20231 min read


Dit is ons almal se kerk!
Elke jaar is ons versigtig. Daar is ‘n verleentheid in ons vra. Mense is tog so besig. En ons wil nie besige mense nog besiger maak nie....
Anton Pienaar
Jan 20, 20232 min read


Ons vier Epifanie (God se verskyning in Jesus as mens)
In die kerklike jaar is ons nou in die seisoen van Epifanie. Die woord Epifanie beteken “Godsverskyning” en in dié tyd dink ons na oor...

Neels Jackson
Jan 13, 20231 min read


Wat se Kersgeskenk kan ek gee!
Ek weet nie wat om te gee nie! Wat se kersgeskenk moet ek vir my boetie, my ma, my niggie gee? Ons is almal saam dié Kersfees. En dit is...

Anton Pienaar
Dec 15, 20221 min read


Hierdie waarheid wil ons nie hê nie
Sit die christelike kerk op die pawiljoen en kyk hoe die waarheid sneuwel? Of is dit meer ingewikkeld as dit? Christene het ‘n waarde wat...

Anton Pienaar
Dec 9, 20222 min read


Ons wag op die Here
“Wag op die Here, Israel,” lees ons in Psalm130. En in Psalm 131. Dis ’n tema wat ’n mens telkens in die Ou Testament raaklees. Op ’n...

Neels Jackson
Dec 2, 20222 min read
bottom of page