top of page

Search


Tien-dae-regrukplan vir Stellastraat
Met my kollegas se vertrek op hulle buitelandse toer het ek op ons WhatsApp-groep laat weet dat ek in hulle afwesigheid aan ’n...

James Kirkpatrick
Jul 7, 20222 min read


Aartjie na sy vaartjie
Wilhelm Jordaan skryf die afgelope week dat ‘n mens eers moet ouer word om te besef dat jy jouself in jou ouers én jou kinders kan...

Anton Pienaar
Jun 30, 20221 min read


Soms is stilbly gewoon ‘n sonde
Jy het stilgebly toe jy nie moes stilbly nie. Jy het die onreg gesien, maar geswyg. Jy is aandadig. Dit is wat Regter Zondo, voorsitter...

Anton Pienaar
Jun 24, 20221 min read


Jeugdag 1976, en die dice val steeds verkeerd
Ek was in 1976 in matriek. Dit was die jaar van die Soweto-onluste. Dit was voor sosiale media en TV. Ons inligtingsbronne was die radio...

Anton Pienaar
Jun 15, 20221 min read


Die president en die regspraak
Die Bybel praat op talle plekke van die regspraak. In die Ou Testament word konings dikwels aangespreek as hulle (God se) geregtigheid in...

Anton Pienaar
Jun 10, 20221 min read


Stellastraat se kanale van liefde
Toe God vir Abram geroep het (Genesis 12), het God hom geseën sodat Abram tot ’n seën vir ander kon wees. As Jesus mense se nood raaksien...

Neels Jackson
Jun 3, 20221 min read


Ons en onse Mimi!
Mimi Coertse is volksbesit. Met haar wonderlike stem het sy die wêreld aan haar voete gehad. Mimi word eersdaags negentig jaar oud, en...

Anton Pienaar
May 27, 20221 min read


Die winter van 2022 lyk bleek
Die winter van 2022 gaan nie maklik wees nie. In enige winter stoei ‘n mens se gemoed om deur die koue te kom. Dit is gewoonlik eers as...

Anton Pienaar
May 19, 20221 min read


Selfone – slaan bietjie briek aan!
Hoe nou gemaak? ‘n Onlangse navorsingsprojek toon aan dat kinders tot 30 keer elke uur op hulle selfone kyk. En dat 80% jongmense tussen...

Anton Pienaar
May 13, 20221 min read


Ma - Antjie Krog
Ma, ek skryf vir jou ʼn gedig Sonder fênsie leestekens Sonder woorde wat rym Sonder bywoorde Net sommer ʼn kaalvoet gedig – want jy maak my...
admin21344
May 6, 20221 min read


Hieroor moet ons saam praat
“Ons moet mekaar hieroor hoor. Jy het my e-pos en nommer.” Hierdie uitnodiging van verlede week het verrassende resultate opgelewer. Die...

James Kirkpatrick
Apr 29, 20222 min read


Ons moet mekaar hieroor hoor
Die oudioloog verduidelik mooi op die radio wat die maskers aan klein kinders se taalontwikkeling gedoen het. Hulle ouditiewe...

James Kirkpatrick
Apr 22, 20222 min read


‘Maundy’ Donderdag - ‘n Nuwe gebod gee ek julle!
Vandag staan in kerklike kringe bekend as Heilige Donderdag. Ons dink vandag aan Jesus se instelling van die nagmaal, sy gebed in die...

Anton Pienaar
Apr 14, 20221 min read


“God se weerlose oormag” (Stellastraat se Paasnaweek-tema)
Volgende week is dit in die Christelike kerk, die jaarlikse Groot Lydensweek. Christene oor die hele wêreld gaan elke dag van die week...

Anton Pienaar
Apr 8, 20221 min read


Die ‘cross and the switchblade’ van Will Smith
Ek is nie eintlik ‘n kykerslaaf van die Oscars nie. Die spog (bling) en pretensie van dié toekennings-aand is oorweldigend. Net soos die...

Anton Pienaar
Apr 1, 20221 min read


Die oorverdowende stilte van ons vriende
Op Sondag 20 Maart het James se boodskap met die volgende woorde begin: “Ag tog”. Verslae woorde aan iemand in nood, wanneer enige iets...
Camille Castelyn & Minétte Teessen
Mar 25, 20222 min read


In Lydenstyd besef ons opnuut ons eie sterflikheid
Ons is nou in die 3de Lydensweek en wanneer ons oor die lyding van Jesus nadink, sien ons ons eie kwesbaarheid ook in sy worsteling....

Tienie Bosman
Mar 18, 20221 min read


Vrede in Lydenstyd
In dié deurmekaar wêreld waarin ons onsself deesdae bevind, is dit nogal moeilik om ons fokus op Lydenstyd te plaas. Dit voel asof ons...

Maricus Le Grange
Mar 11, 20222 min read


Die ANC se onderrok is op sy voete
Jy weet nie eintlik hoe om jou weersin te beskryf nie? Die huidige Suid-Afrikaanse regering is gebore uit ‘n vryheidsbeweging. Die...

Anton Pienaar
Mar 4, 20221 min read


God is on the bathroom floor
Jane Marczewski, beter bekend as Nightbirde, is die afgelope week op die jong ouderdom van 31 oorlede. Sy het bekend geword danksy ‘n...

James Kirkpatrick
Feb 25, 20222 min read
bottom of page