top of page

Search


Die Rooiplein is terug, en ons kan nie wegkyk nie
Hoog op my persoonlike emmerskoplys is die Rooiplein. Die Rooiplein in Moskou. Ek wil daar gaan staan en ‘n obskure teken met my vinger...

Anton Pienaar
Feb 18, 20221 min read


Ons gaan braai
Daar is baie vrae in ons gemoed oor al die brandende geboue in Suid-Afrika. Watter groter prentjie kyk ons mis? Terwyl die vernietigende...
Jannie en Sunélle Rossouw
Feb 11, 20221 min read


Generaal de Wet en leierskap in 2022
Die afgelope week skryf prof Frans Johan Pretorius baie mooi oor Generaal Christiaan de Wet. In sy rubriek in Beeld. Generaal de Wet is 3...

Anton Pienaar
Feb 4, 20222 min read


“Waterkloof Safe en Jerusalem se muur”
Daar is onsteltenis by sommige mense oor die toegangshekke wat oral rondom Waterkloof opgerig word. Wat gaan aan? Waar gaan ons kan...

Anton Pienaar
Jan 28, 20221 min read


“Die dominee op besoek by die atletiek”
Donderdagmiddag gaan ondersteun ek my kleindogters by die atletiek. Vir bykans twee jaar al vermy ek groot groepe en die baie mense is...

James Kirkpatrick
Jan 21, 20222 min read


“Dit is moeilik om jou te vra”
Dit is so moeilik om jou te vra. Dit is soveel makliker as jyself kom sê. Stellastraat is op ‘n manier weerloos. As lidmate nie bydraes...

Anton Pienaar
Jan 14, 20221 min read


“Waarom die Advent-kers?”
Simbole in Kerstyd – dit ken ons almal mos en ons is daaraan gewoond. Ons het so gewoond geraak aan die simbole dat ons miskien nie eens...

Tienie Bosman
Dec 10, 20212 min read


Wat maak ons met ons pyn?
Die Katolieke teoloog Edward Schillebeeckx meen die voorspoedsteologie is besig om sy impak te verloor. Toe ek sy mening hieroor nalees,...

James Kirkpatrick
Dec 3, 20211 min read


Twee Kerssangdienste! En geen ‘lastigheid’ gaan ons terughou nie!
Dit is darem die lekkerste lekker wat ons nie kan verloor nie! Om Kersfeesliedere met oorgawe te sing. Om die diep klanke van die orrel...

Anton Pienaar
Nov 26, 20211 min read


Dit is tyd om te land
Jessica Dubroff was die dogtertjie van sewe, wie se pa die idee gekry het om sy dogtertjie vlieglesse te laat neem en haar dan in die...

James Kirkpatrick
Nov 19, 20211 min read


Blouwillem se nier
Willem Theron, Blouwillem, is volksbesit. Sy vriende is glad nie verbaas dat hy die afgelope week een van sy niere aan sy dogter Lean...

Anton Pienaar
Nov 12, 20211 min read


Dienste vir almal
Dienslewering. Dit was die afgelope week se gonswoord. Gemeenskappe in die land soek na mense wat kan dienste lewer. Dienste soos om te...

Anton Pienaar
Nov 5, 20211 min read


Per abuis oorgeslaan
Daar is sekere geykte frases wat tipiese kerktaal is. “Ontvang nou die seën van die Here en gaan in vrede”, “Sal broer en suster Botha na...

James Kirkpatrick
Oct 29, 20212 min read


Die wonderwêreld van die Krugerwildtuin
Ek het in my lewe nog net twee mense teegekom wat niks van die Krugerwildtuin hou nie. Wat sê dat hulle dit uiters vervelig vind om ure...

Anton Pienaar
Oct 22, 20211 min read


Kom ons maak Pretoria nog mooier!
Oktober is natuurlik die mooiste mooiste maand. Veral in ons pers-geklede Pretoria! Maar deksels, vanjaar is hy veeleisend! Ek verwys...

Anton Pienaar
Oct 15, 20211 min read


Gaan ons restart of reformat?
Links onder op jou rekenaarskerm is daar by “power” drie opsies te wete “sleep, shut down en restart” (dit is nou as jy nog nie...

James Kirkpatrick
Oct 7, 20212 min read


Wat die Here vir my dié week gesê het.
“Die Here het vir my gesê”. Ek hoor mense dié aanspraak maak en hulle voorsien ’n vers uit die Bybel of verwys na een of ander mistieke...

James Kirkpatrick
Oct 1, 20212 min read


Waarom moet ons kerktoe gaan? Sien jou Sondag daar!
Die covidlewe het ons lui gemaak om kerktoe te gaan. En wat so lekker is, ons hoef nie eers ‘n verskoning uit te dink nie – verskonings...

Anton Pienaar
Sep 17, 20211 min read


Wat lê in die toekoms? Wat sien jy?
Die toekoms is ‘n ‘magneet’. Ons kan die krag van die toekoms nie weerstaan nie. Of ons dit nou wil weet of nie, die onbekende toekoms...

Anton Pienaar
Sep 10, 20211 min read


Meet ‘n kerk aan sy hart, nie sy voete nie
Net gisteraand sê ‘n vriend dit weer. Hy is bekommerd oor die kerk. Ek wou hom nie vra oor wát van die kerk hy bekommerd is nie, want die...

Anton Pienaar
Sep 2, 20211 min read
bottom of page