top of page

Search


Winter
Die Pieke skuil in mis of wit kapok bo lensie-, ertjie-, spek-en-boontjiesop wat damp teen vensters en wit gewelmure. Bottels rooiwyn...

Fay van Eeden
Aug 27, 20211 min read


“Silwer om die nek en goud in die hart”
‘n Olimpiese Spele tydens die pandemie! Dit is amper of jy wil sê “Dit is onmoontlik”. En tog is dit nou reeds ‘n paar weke na ‘n Spele...

Tienie Bosman
Aug 19, 20212 min read


Hoop vir ’n wen of wen vir hoop?
Donderdag se preekbespreking van die predikantespan het gefokus op die betekenis van die begrip “seën”. Hoe langer ons daaroor praat hoe...

James Kirkpatrick
Aug 12, 20211 min read


Kom haal gerus vir jou ‘n suurstofboompie!
Ons snak na ons asem as ons skrik, haal diep asem as ons oorstelp is. Ons hou ons asem op in antisipasie of as ons rustig is haal ons...
Elize Castelyn
Aug 5, 20212 min read


Jos Wium was ‘n gawe aan Stellastraat
Die kerk sou baie anders gelyk het as daar meer Jos Wium’s in sy geledere was. Hierdie merkwaardige vrou is verlede week aan die ouderdom...

Anton Pienaar
Jul 29, 20211 min read


Was Breyten reg oor grypsug?
‘n Dekade of twee gelede het Breyten Breytenbach die opmerking gemaak dat die land (Suid-Afrika) in sy moer in is weens grypsug. Ek...

Anton Pienaar
Jul 22, 20211 min read


Ek is bang
Ek bel dié week my niggie wat in KZN woon. Ek noem haar “Sus”, want ons het saam grootgeword. Die altyd vrolike positiewe Sus se stem...

James Kirkpatrick
Jul 15, 20212 min read


‘Hotspots’ van God se genade
‘n Ma vertel my nou die dag dat sy met sekerheid kan voorspel wat die eerste woorde uit haar tiener se mond gaan wees sodra beurtkrag...

Fay van Eeden
Jul 8, 20211 min read


Sinisme vir ’n ses geslaan
Baie van die sittings van die Zondo-kommissie was boeiende kykstof. Om te aanskou hoe adv. Kate Hofmeyr die arrogansie van voormalige SAA...

James Kirkpatrick
Jul 1, 20211 min read


Die Siener van Rensburg - sindroom en vredemaak
Afrikaners is bygelowig. Gelukkig nie almal nie, maar baie wel. Ek ken nie eintlik ander kultuurgroepe nie, en aanvaar dat dit oral maar...

Anton Pienaar
Jun 24, 20211 min read


“Hoe oop is toe?”
Wat ‘n vreemde vraag om te vra – “Hoe oop is toe?” Dit is die probleem van die vreemde tyd waarin ons lewe. Die tyd dwing ons om met...

Tienie Bosman
Jun 18, 20212 min read


Seil Fiela, seil
Daar is een toneeltjie uit die fliek Fiela se Kind, wat my altyd sal bybly. Wanneer Fiela Koemoetie angstig voor die deur van die...

Anton Pienaar
Jun 10, 20211 min read


Laat u koninkryk kom. Sommer hier op aarde.
“Most western forms of Christianity, Catholic and Protestant, liberal and conservative, have assumed that the ultimate aim of being a...

James Kirkpatrick
Jun 3, 20211 min read


Gee jou hande
Gaan jy in ‘n Mall in – by die deur staan iemand gereed om jou hande te spuit. Dit is nie maklik om jou hande uit te hou nie – wat spuit...
Elize Castelyn
May 28, 20212 min read


Pinkstersondag, Uitreiksondag
Pinkstersondag val min of meer in die middel van die kerklike jaar. Die eerste helfte van die jaar word ingerig rondom Jesus se tyd as...

Neels Jackson
May 21, 20212 min read


James tree af, maar hy tree nie uit nie
Sondag 16 Mei 2021, tree James na 32 jaar se diens as predikant van Stellastraat amptelik af. Die NG Kerk se Kerkorde, Reglemente en...

Anton Pienaar
May 14, 20211 min read


Die honorable speaker en klassieke onreg
As me Thandi Modise die diere op haar plaas in die noordweste aan hulle eie lot oorgelaat het. As die werker op die plaas gevra het vir...

Anton Pienaar
May 7, 20211 min read


Die ingenieurs is ’n emmer koue water
Eers het ek gedink die invoer van Kubaanse ingenieurs om Suid-Afrika te help met sy waterkrisis, is soos die reeds jarelange inroep van...

Anton Pienaar
Apr 29, 20211 min read


Die swart kombuis is koud
‘n Biblioteek is ‘n wêreld. As ‘n biblioteek afbrand, sterf ‘n wêreld. Die ergste geval was seker toe die beroemde biblioteek van...

Anton Pienaar
Apr 22, 20211 min read


‘n Legende
Daar was drie mense wat op soek was na die water wat lewe gee, in die hoop dat hulle daarvan kon drink en vir ewig lewe. Die eerste was...

Fay van Eeden
Apr 15, 20212 min read
bottom of page