top of page

Search


Ons 44-grappies drup trane
Charlise het met ‘n swaard aangekom. Daar is seker ‘n vise-kanselier of twee wat ‘n sug van verligting geslaak het toe die aweregse...

Anton Pienaar
Nov 25, 20222 min read


Ons groet
Liewe vriende, “Goeie môre, goeie middag, goeie naand Baie dankie vir ’n wonderlike aand Veels geluk en bly te kenne. Vat die hand...

James Kirkpatrick
Nov 18, 20221 min read


Suidoos word Stellastraat, wie het dit voorsien?
“Wat ons dink ons is vandag, is ons more nie meer nie.” Die wyse woorde kom van my ma toe ons die afgelope week met mekaar praat oor...

Anton Pienaar
Nov 11, 20221 min read


‘n Warm nes is nie vanselfsprekend nie
“‘n Mens wie se kinderdae gelukkig en vertroetel was, bewaar altyd in hul harte iets van die lekker warmte van die nes”, het André...

Anton Pienaar
Nov 4, 20222 min read


Wat haal die nuus?
‘n Besondere voorreg. Dit is die enigste manier om die uitnodiging om die Noordelike Sinode van die NG Kerk op Dinsdag, 18 Oktober 2022...
admin21344
Oct 28, 20222 min read


Die allermooiste indringer!
Die eerste twee is in die 1880’s uit Brasilië ingevoer en in Arcadia geplant. Waarskynlik omdat dit ‘n mooi sierboom en skaduboom is. Die...

Anton Pienaar
Oct 21, 20221 min read


Het jy geweet jy is katoliek?
Het jy geweet dat jy deel van die katolieke kerk is? Die meeste lidmate van die NG Kerk sal dié stelling vreemd vind. Tog is dit waar....

James Kirkpatrick
Oct 14, 20222 min read


Die Numbihek en Psalm 121
Ons het ook onlangs deur die Numbihek van die Krugerwildtuin moes ry. Waar die Duitse toeris die afgelope week koelbloedig vermoor is....

Anton Pienaar
Oct 7, 20222 min read


Oom Ivan en die vleiloerie
Ek skrik in die nag wakker. Van ontsteltenis. Vroeër die dag was ek by Oom Ivan in die hoësorg-afdeling van Jakaranda hospitaal. Sy arms...

Anton Pienaar
Sep 30, 20221 min read


Wat is nou eintlik ‘n mens se erfenis?
Saterdag is dit Erfenisdag. Wat is nou eintlik ‘n mens se erfenis? Een van die definisies wat gegee word is dat ‘n mens se erfenis...

Anton Pienaar
Sep 22, 20222 min read


Die onverwagse oomblik en die hande
Die lewe het onverwagse oomblikke. Almal van ons ervaar dit een of ander tyd. Iets wat met ons gebeur wat ons nie verwag het nie. Tienie...

Anton Pienaar
Sep 16, 20222 min read


Vasbyt!
Hoe lyk die lewe na-Covid? Selfs al is dit so dat ons nie regtig na-Covid is nie, het ons tog begin nadink oor hoe om die pad weer te...

James Kirkpatrick
Sep 9, 20222 min read


Wat is die grootste dryfveer in die mens?
Gee die mens net vir homself om, of is ander mense se geluk vir hom net so belangrik soos sy eie? Wat is die mens regtig? Is homo sapiens...

Anton Pienaar
Sep 2, 20221 min read


’n Saak van lewe en dood
Die dood het ’n manier om ons te dwing om oor die lewe te dink. Verlede Sondag se aankondigingsbladjie met die lys van name van lidmate...

James Kirkpatrick
Aug 26, 20221 min read


Die wonder van ‘n vangnet
Ek kan my verkyk aan sweefstokkunstenaars. Hoe hulle oënskynlik so vreesloos deur die lug beweeg. En hoe hulle met soveel rustigheid...

Fay van Eeden
Aug 19, 20221 min read


Die bose moenie ons koppe van koers af druk nie!
Het goedheid die stryd verloor? Nuusberigte in Suid-Afrika is huidig deurtrek van bose gebeure wat orals in die land plaasvind. Die...

Anton Pienaar
Aug 12, 20222 min read


Wat is dit wat jou maak wie jy is?
The places you see. The people you need. The books you read. Neil Cornelius het my aan die uitdrukking bekendgestel toe ons onlangs een...

Anton Pienaar
Aug 5, 20221 min read


Jou bybel is jou kerktoegaan-handsak
“Dit is darem lekker dat die dominee die teks van die Bybel op die skerm sit tydens eredienste. Dit is so gerieflik, ek hoef nie meer my...

Anton Pienaar
Jul 29, 20221 min read


Ek weet nie wat om te doen nie?
Ek weet nie of ek net moet sug of huil of net eenvoudig daarvan moet probeer vergeet nie? Dit is nou al ‘n geruime tyd dat ‘n klompie...

Anton Pienaar
Jul 22, 20222 min read


Kan ons julle nog glo?
Daar het ’n diep wantroue teenoor instellings in die samelewing ontwikkel. Dit is baie moeilik om politici of ampsdraers van die staat te...

James Kirkpatrick
Jul 15, 20221 min read
bottom of page